KULTUUR

Redevoering het ten doel om redevoeringstegnieke te ontwikkel en om leerlinge se selfvertroue te bou.  By die redenaarskompetisies kry Louwtjies die geleentheid om hulle sê te sê.  Daar word jaarliks aan die Interskole-redenaarskompetisie, Interskole-vasvra, Eisteddford en ATKV-redenaarskompetisie deelgeneem.

CSV

Volgvoete is ‘n interdenominale Christelike aksie waar ons saam met die kinders leer om in die voetspore van Jesus te loop.  

 

Tye:

Vrydagmiddae:           13:00-14:00 (juniors)

                                13:15-14:00 (seniors)

KOOR

Louwtjie Outjies (junior koor)

 

Die Louwtjie Outjies maak sang en musiek ‘n belewenis vir die leerlinge.

 

Oefentye:

Donderdagmiddae:     13:00-13:45

 

Senior koor

 

Die senior koor poog om musiekwaardering by leerlinge te kweek asook om stemontwikkeling te bevorder. 

 

​Oefentye:

Donderdagmiddae:     14:00-16:00

SKAAK

Skaak leer jou om te konsentreer, vooruit te dink en te beplan, om logies te redeneer en om besluite te neem.

 

​Oefentye:

Donderdagmiddae:     13:00-13:45 (beginners)

                               13:00-14:00 (middelgroep)

                               13:50-15:00 (senior groep)

 
 

ATKV REDEVOERING, INTERSKOLE-VASVRA EN EISTEDDFOD