
KONTAK ONS
Kontak Besonderhede
011 888 8466
Posadres
Posbus 44045
Linden
2104
Sosiale Media
NAVRAE
As u belangstel om ons te kontak, vul asseblief al u besonderhede hieronder in en ons kom so gou moontlik terug na u.
​
Let wel dat ons epos net beman word gedurende skool ure en nie oor naweke, vakansies, of vakansiedae nie.
PADKAART

ROETE AANWYSINGS NA LAERSKOOL LOUW GELDENHUYS
Vanaf Wesrand (Roodepoort / Krugersdorp)
-
Volg Ontdekkersweg in ’n oostelike rigting.
-
Direk na die N1 snelweg brug, draai links in Mollieweg.
-
Mollieweg word Longroad, daarna Vyfde Straat, daarna Milner Avenue
-
Kruis Beyers Naude (Northcliff corner).
-
Milner Avenue word weer Vyfde Straat.
-
Derde verkeerslig nadat Beyers Naude gekruis is, draai regs in Derde Laan (Hoërskool Linden).
-
Tweede verkeerslig is Laerskool Louw Geldenhuys op die hoek van Derde Laan en Sewende Straat Linden.
Vanaf Stad ( Alberton/Germiston)
-
Volg N1 snelweg oor die stad rigting Pretoria .
-
Neem afrit 13 Empireweg.
-
Links in Empire.
-
Regs in Barry Hertzog.
-
Links in Lindenweg (Shell garage op hoek).
-
Lindenweg word Derde Laan.
-
Volg Derde Laan tot by Sewende Straat.
-
Laerskool Louw Geldenhuys op die hoek van Derde Laan en Sewende Straat, Linden.
Vanaf N1 Snelweg (Midrand / Pretoria)
-
Volg die N1 Snelweg (Westelike verbypad) in die rigting van Roodepoort.
-
Neem afrit 90 (R512) Malibongwe.
-
Links in Malibongwe in ’n suidelike rigting.
-
Kruis etlike strate naamlik Oxford, Hill, Republiek.
-
Verby Hoërskool Randburg op Linderkant.
-
Volg pad tot by die Darrenwood Toyota Garage op regterkant.
-
By die verkeerslig draai links in Derde Laan.
-
Volg Derde Laan verby Hoërskool Linden op linkerkant tot by Sewende Straat.
-
Laerskool Louw Geldenhuys op die hoek van Derde Laan en Sewende Straat, Linden.