Om almal wat goed vaar by interhuisliga die geleentheid te gee tot deelname aan
liga-galas.
Massadeelname word aangemoedig.
Ons swem vir die genot en ook om te wen.
Profesionele afrigting moet deur ouers self gereƫl word.
Hoewel ons geen swembad op die skoolterrein het nie, word interhuisgalas by die Linden-munisipale swembad gehou. Gereelde liga-galas teen ander skole vind ook plaas.
LLG het al heelwat Gauteng-swemmers opgelewer.
:
Gabby den Besten 083 272 8499
Ronell Gouws (011) 782 5442
|