Skooltye

Grondslagfase:      Graad R – 3: 7:40 – 13:00
Intersenfase:          Graad 4 – 7: 7:40 – 13:45

Leerders van die grondslagfase kan vanaf 13:00 tot 13:45 vir hulle
ouer boeties of sussies, op die speelterrein voor die juniorklasse wag.

 
2010 Kwartaal Datums

Eerste kwartaal: 13 Januarie - 26 Maart
Tweede kwartaal: 12 April - 9 Junie
Derde kwartaal: 13 Julie - 23 September
Vierde kwartaal: 4 Oktober -10 Desember
 
Publieke vakansiedae:
   
1 Januarie Nuwejaarsdag
21 Maart Menseregtedag
22 Maart Vakansiedag
2 Apri Goeie Vrydag
5 April Familiedag
27 April Vryheidsdag
1 Mei Werkersdag
16 Junie Jeugdag
9 Augustus Nasionale Vrouedag
24 September Erfenisdag
16 Desember Versoeningsdag
25 Desember Kersdag
26 Desember Tweede Kersdag

 

 

 
 
Laerskool Louw Geldenhuys 2007