‘n Goed-toegeruste snoepwinkel wat deur ‘n buite-kontrakteur beheer word, is beskikbaar. Die snoepie is voorskool, pouses en naskool oop. Kinders wat aan naskoolse aktiwiteite deelneem, baat veral by hierdie naskoolreëling.
Daar word ook gepoog om gesonde kos aan die leerders te verskaf om sodoende te help met die aankweek van gebalanseerde eetgewoontes. Daarom is daar besluit om geen lekkers en gaskoeldranke voor tweede pouse te verkoop nie. Ouers en leerders se samewerking word hierin gevra.
| |
| Tydens pouse |
|
| Vars - en geroosterde broodjies |
R7.00 |
| Hotdogs |
R6.50 |
| Hoender - en hamburgers |
R8.00 |
| |
|
| |
| Spaghetti bolognaise |
R12.00 |
| Spaghetti bolognaise & noedelslaai |
R20.00 |
| |
|
| |
| Tydens pouse |
R7.00 |
| Vars - en geroosterde broodjies |
R6.50 |
| Hotdogs |
R7.50 |
| Pasteie |
|
| |
|
|
|
| Hoendervlerkies en/of slaai |
R15.00 |
| |
|
| |
| Tydens pouse |
|
| Vars - en geroosterde broodjies |
R7.00 |
| Hotdogs |
R6.50 |
| Hoender - en hamburgers |
R8.00 |
| |
|
|
|
| Macaroni & kaas en/of hoenderslaai |
R20.00 |
| |
|
| |
| Tydens pouse |
|
| Vars - en geroosterde broodjies |
R7.00 |
| Hotdogs |
R6.50 |
| Pasteie |
R7.50 |
| |
|
|
|
| Hoendervlerkies en/of slaai |
R10.00 / R15.00 |
| |
|
| |
| Tydens pouse |
|
| Vars - en geroosterde broodjies |
R7.00 |
| Hotdogs |
R6.50 |
| Vetkoek |
R8.00 |
| Pizza |
R9.00 |
| Slapchips |
R9.00 |
| |
|
| |
| Kerrie en rys |
R15.00 |
| |
|
Hoenderslaai R 12.00
Hoender " wraps", soort gelyk aan die kfc twister. R 10.00
Tramizzini ( ham en kaas, hoender mayonaise) R 8.50 vir 'n halwe / R 17.00 'n hele
Gesondheids broodjie ( juffrou broodjie)
Dit is 'n broodrolletjie met blaarslaai, tamatie, komkommer, ham, kaas) R 8.50
Soos u sien is sekere produkte slegs op bestelling beskikbaar, dit word slegs so gedoen om
onnodige vermorsing te voorkom.
Die kinders is gewoond aan die roetine van hoe en wanneer die bestellings te plaas en dit
werk goed. |
| |
|
| |
|
|