| Die volgende is die skooldrag vir die skool. Ons leweransiers is: |
| |
| |
| |
|
|
| Burger Broers |
(011) 782 1055 |
189 Beyers Naude Rylaan
Northcliff |
| Constantia Uitrusters |
(011) 791 1300 |
h/v Hans Strydomrylaan & Rabiestraat, Fontainebleau
Randburg
(oorkant Randburg Hoërskool), |
| Montroux Schoolwear |
(011) 782 5796 |
Northcliff Corner
Beyers Naude Rylaan
Northcliff |
| Sportsmans Warehouse |
(011) 431 0406 |
h/v Beyers Naude & Pendoring Str
Blackheath |
|
| |
| |
| |
|
Wit kortmou skoolhemp.
Maroen romp.
Maroen onderbroekie.
Wit sokkies. Swart skoolskoene.
Kaalvoet word toegelaat.
Wit langmou hemp met skooldas.
Maroen romp.
Grys kouse met skool strepe, of swart
broekiekouse.
Swart skoolskoene. Tradisioneel - bandjie /
veters en plathak. Nie modeskoene nie.
Maroen V-nek skooltrui (langmou of
mouloos).of Louwtjie-windjakker.
Alternatief vir Winter (Baie koue dae).
Maroen langbroek. (Nie Quantec sweetpak
broek nie).
Louw Geldenhuys atletiekdrag vir dogters.
Netbal: Atletiekdragbroekie, maroen
rompie,en Louwtjie sporthemp.
Tennis: Maroen rompie en Louwtjie
Sporthemp.
Louw Geldenhuys sweetpak.
Louwtjies sportbroek vir oefeninge |
Maroen hemp.
Grys kortbroek.
Grys kouse met skoolstrepe.
Swart skoolskoene.
Kaalvoet word toegelaat.
Wit langmou skoolhemp.
Louw Geldenhuys-das.
Grys langbroek of kortbroek.
Maroen V-nek skooltrui (mouloos
of langmou), of Louwtjie-windjakker.
Grys kouse met skoolstrepe
Swart skoolskoene.
Wit broekie vir rugby, tennis en krieket.
Louw Geldenhuys atletiekdrag vir seuns.
Louwtjie sportbroek.
Louwtjie sporthemp.
Louw Geldenhuys sweetpak.
Rugbytruie word deur skool voorsien |
| |
|
1. Twee stelle per kind behoort in hulle behoeftes te voorsien.
2. Geen juwele behalwe horlosie en goue oorringetjie/deurskiet krabbertjie. (Slegs dogters).
3. Sodra ‘n dogter se hare die skouers raak moet dit vasgemaak of gevleg word.
4. Slegs maroen wit of geel haarlinte, bande of knippies mag gedra word.
5. Byderwetse haarstyle en gegelde hare by die seuns word NIE toegelaat nie.
6. Die Quantec sweetpak se baadjie mag as alternatief vir die windjakker of trui gedra word.
7. Geen tekkies mag gedurende skoolure saam met gewone skooldrag gedra word nie.
8. Gedurende die winter mag die Gr. R leerders wel ’n skoolsweetpak dra met wit tekkies.
9. ’n Maroen Dri-mac is nie deel van die skooldrag nie. |
| |
|
| |
|