Ten einde probleme wat ouers mag ondervind, flink en op ‘n vertroulike wyse te hanteer, is Gerrie Cronje aangestel as Laerskool Louw Geldenhuyse ombudsperson.

Kontak gerus vir Adv. Adelé de Wet per e-pos indien nodig.

(C) 083 729 5675 of (T) 011 895 9000

 
 
 
 
Laerskool Louw Geldenhuys 2007