Kinders met entoesiasme
Onderwysers met passie
Ouers met betrokkenheid
Laerskool Louw Geldenhuys is ‘n skool met dinamiese rolspelers wat met vertroue, entoesiasme en ‘n positiewe ingesteldheid, ‘n skool daarstel waar tradisie, struktuur en standaarde die hoogste prioriteit geniet.
|