Laerskool Louw Geldenhuys funksioneer as ‘n Openbare Skool volgens die Suid-Afrikaanse Skolewet (Wet no. 84 van 1996).

Die bestuur, beheer en uitvoerende mag van die skool is gevestig in ‘n beheerliggaam wat bestaan uit agt demokraties-verkose lede asook die hoof van die skool. Die agt verkose lede bestaan uit vyf ouerverteenwoordigers, twee verteenwoordigers van die onderwyspersoneel en een verteenwoordiger van die nie-onderwyspersoneel.

Ouerverteenwoordigers
Geerit Berkenbosch                           
Elmien Pienaar
Jacques Swart
Adriaan van der Merwe
Marna van der Walt 
Pierre Vorster

Skoolhoof
Arrie Genis

Onderwyspersoneel
Cedric Clark
Ronell Gouws

Nie-onderwyspersoneel
Wilkie van Zyl

Beheerliggaamopdrag: optimale benutting van die onderwyskorps en ander hulpbronne deur middel van doeltreffende bestuur.

Dit word bereik deur sewe komitees wat soos volg ingedeel is:
1. Beplanning en spesiale projekte
2. Buite-kurrikulêre aktiwiteite
3. Finansies
4. Fondsinsameling
5. Ouerbetrokkenheid
6. Bemarking
7. Risikobestuur

2010 se Beheerliggaam
1. Geerit.Berkenbosch (Voorsitter &Fondsinsameling)
2. Jacques Swart (Ondervoorsitter, Bemarking, Fondsinsameling)
3. Marna van der Walt (Finansies, Tesourier, Beplanning)
4. Arrie Genis (Hoof)
5. Cedric Clark (Buite-kurrikulêre aktiwiteite)
6. Ronell Gouws (Sekretaresse)
7. Adriaan van der Merwe (Risikobestuur ,Spesiale Projekte)
8. Elmien Pienaar (Ouerbetrokkenheid)
9. Wilky van Zyl (Administrasie)
10.  Francois Putter (Fondsinsameling)
11.  Pierre Vorster (Geboue en Terreine)

Die doelwit van die beheerliggaam is om Laerskool Louw Geldenhuys te vestig as ‘n nommer-een-onderrigkeuse.

 
 
 
 
Laerskool Louw Geldenhuys 2007