Doelwitte:
 Om musiekwaardering by die leerders te kweek
Om stemontwikkeling te bevorder
Net om lekker saam te sing en te kuier.

Afrigting:
Elke Donderdagmiddag vanaf 14:00 tot 16:00
Vroeg in die jaar is dit tyd vir die jaarlikse koorkamp en dis wanneer ons lekker kuier en aan ons repertorium oefen.

Fasiliteite:
Pragtige deftige koordrag.  Die skool voorsien in al ons behoeftes.

Optredes:
Tydens kerkdienste, koorfeeste, kunstefeeste.

Nooi ons, julle sal nie teleurgesteld wees nie.

Afrigters:
Jalien Oelofse & Marguerite van Zyl

Toesighouer:
Linelle Engelbrecht


 
 
Laerskool Louw Geldenhuys 2007