Binne elke jong meisie se daar ‘n begeerte om iemand spesiaal te wees.
Om daardie fyn en afgeronde jong dametjie te word.
By Lifestyle model- en afrondingskool gee ons aan alke jong dame die geleentheid om haar Godgegewe potensiaal te ontdek en te ontwikkel. Hier besef elke dogter dat sy uniek is met kosbare eienskappe wat wag om ontdek te word.
Lifestyle model- en afrondingskool bied die volgende:
Selfbeeld en kommunikasie
Postuur en houding
Klerekas en ontwerp
Creative Minds (dek van kreatiewe tafels)
Fotografiese modelwerk
Hotel en spyseniering
Grimering- en haartegnieke
Nog vele meer.
Carol Beukes is die eienaar en instruktriese van die afrondingskool. Sy is ‘n gegradueerde van die bekende International School of Modelling and Deportment asook Lifestyle Academy of Modelling.
Graad 0 – 4
Graad 5 – 7
Hoërskoolmeisies
Ouer dames wat lus is vir ‘n ‘make-over’.
Vrydae middae vanaf 13:00.
|