Doelwit:
Om sang en musiek ‘n belewenis te maak.

Afrigting:
Donderdae van 13:00 tot 13:45
Gehoor- en stemontwikkeling, sing en speel.

Fasiliteite:
Alles wat ‘n koor benodig!
Ons het ons eie kostuumkas en oulike golfhempies met ‘n geborduurde Louwtjie
    Outjie-embleem.
Daar word ruim voorsien in ons behoeftes.

Resultate:
Louwtjie Outjies wen gereeld trofeë sedert ons stigting. Daar is die CD
saam met Elizabeth Fourie. Verskeie konsertoptredes en ……90 gelukkige singende Louwtjies.

Koördineerder en afrigter:
Mia van Heerden

 

 
 
Laerskool Louw Geldenhuys 2007