Wanneer die geleentheid hom voordoen neem Louwtjies graag deel aan die interskole vasvrakompetisies soos deur Beeld gereeld. ‘n Span word uit die Intermediêre fase saamgestel op grond van uitslae van kleiner tuiskompetisies.

Koördineerder:

Jeanne Visser


 
 
 
 
Laerskool Louw Geldenhuys 2007