Op Donderdae is dit ook tyd vir Golf by Louwtjies. Leerders kry ‘n basiese bekendstelling aan golf.

Kostes:

R390 per kwartaal
R85 inskrywingsfooi

Kontak:

Natasha van der Merwe: 082 312 4267


 
 
 
 
Laerskool Louw Geldenhuys 2007