|
‘n Program wat by Laerskool Louw Geldenhuys aangebied word om leerders fietsrytegnieke en onderhoud van fietse te leer. Vandag is fietsry ook ‘n gewilde sport wat die hele gesin kan beoefen.
Tans oefen Kids on Bikes elke Donderdag van 14:00 – 15:30. Daar is sprake van ‘n tweede sessie. Inligting hieroor sal binnekort beskikbaar wees.
Zoon Cronjé - (011) 958 1004
Email: zoon@cyclingnews.co.za
|