Klein klasse met net 15 tot 20 leerders
Goed opgeleide personeel
Uitstekende individuele aandag
Geborge, veilige omgewing en gekoesterde atmosfeer
Goeie persepsuele en emosionele voorbereiding vir Gr.1
Gereelde, gekontroleerde buitespel asook gestruktureerde binnespel
Kreatiewe skolastiese aktiwiteite
Groot verskeidenheid buitemuurse aktiwiteite soos mini-krieket,
    mini-tennis, mini-netbal, welpie-rugby, ballet, skaak, koor en musiek
Naskoolsorg daagliks tot 17:00
Net vir voorskoolse leerders van 5/6 jaar. Leerders moet in die betrokke jaar ses jaar oud     word.
Leerders gaan na graad 1 in die jaar waarin hulle 7-jaar oud word.

Laerskool Louw Geldenhuys staan met sy voete vas op die grond en is klein genoeg om persoonlike aandag aan jou kind se unieke talente en opvoedingsuitdagings te gee. Dit is dié fondasie wat elke verantwoordelike, liefdevolle ouer sy kind gun.

Spring gou om ‘n plek te kry by Louwtjies se Gr. R-spannetjie.

Navrae:
Ronell Gouws 011 782 5442/3

 

 
 
Laerskool Louw Geldenhuys 2007