Doelwitte:
Onderwysers moet so onderrig dat elke leerder in die klas optimaal volgens sy vermoë kan presteer. Dit is dus noodsaaklik dat onderwysers bewus is van dié faktore wat leerders se omstandighede en leerbelewenis beïnvloed.

Hulpverlening is dié ideale geleentheid om leerders se individuele struikelblokke/agterstande te identifiseer en hulle te help om dit te oorkom.

Fasiliteite:
Rekenaarsentrum

Verantwoordelike persone:
Graad 1 – 3: Isabel Lamprecht
Herma Minnaar

Graad 4 – 7: Elsabé Maritz
Mariska Pieterse

Tye:

Dinsdagmiddag

Graad 1 - 14:00 – 14:40
Graad 2 - 14:40 – 15:20
Graad 3 - 15:20 – 16:00

Donderdagmiddag:

Graad 4 - 14:00 – 14:40
Graad 5 - 14:40 – 15:20
Graad 6/7 - 15:20 – 16:00

 

 
 
Laerskool Louw Geldenhuys 2007